Kinderpinkster

Loading Gebeurtenisse

Alle kleuters en laerskoolkinders word uitgenooi na die Kinderpinksterdienste! Dit vind plaas in die kerksaal van 19:00 tot 20:00.

Deel asseblief hierdie op jou sosiale netwerke!

Go to Top