Koninkrykstyd

Loading Gebeurtenisse

Erediens: 09:30

Prediker: Elzanne van der Westhuizen

Tema & Teks: Carpe diem saam met die Gees! (Efesiërs 5:15-20)

Deuroffer: Stellenbosch Voedingsaksie

Kerkbiblioteek & Koinonia Kafee: 10:30 (in die vierkant)

Familie-kategese: 10:30 (ouers en laerskoolkinders gaan kerksaal toe ná die erediens vir saam speel en gesels)

Deel asseblief hierdie op jou sosiale netwerke!

Go to Top