Bybelsondag & Barmhartigheidsondag
Erediens & Nagmaal: 09:30
Prediker: Elzanne van der Westhuizen
Tema & Teks: Hoe ons optree teenoor ander, wys hoe ons leef saam met God (Miga 6:1-8)
Deuroffer: Bybelverspreidingsfonds
Koinonia Kafee: 10:30 (in die vierkant)
