Koninkrykstyd

Loading Gebeurtenisse

Nasionale Biddag vir Dowes

Erediens: 09:30

“Uit”-Sondag vir ons Kategese: 09:30 (kinders begin die erediens saam met ouers, maar word uitgestuur na die saal om iets anders in die eredienstyd te doen)

Prediker: Daniël Louw

Tema & Teks: RAKA: Vullis – ek spoeg op jou; ḤĒSĒD – vriend ek seën jou: die onmoontlike moontlikheid van die evangelie om ’n samelewing weer heel te maak (Matt 5:22, Ps 37:8, Rom 12:14, Ef 4:29 en Spr 18:21)

Deuroffer: Bediening aan Dowes & NID

Kerkbiblioteek & Koinonia Kafee: 10:30 (in die vierkant)

Deel asseblief hierdie op jou sosiale netwerke!

Go to Top