Koninkrykstyd

Loading Gebeurtenisse

Biddag vir Gesondheidsdienste

Erediens: 09:30

Prediker: Leon Cronje

Tema & Teks: Jesus-volgelinge weet – dien is altyd liefde in aksie (Markus 10:35-45)

Deuroffer: Stellenbosch Hospice

Kerkbiblioteek & Koinonia Kafee: 10:30 (in die vierkant)

Familiekategese: 10:30 (ouers en kinders beweeg na die erediens na die kerksaal vir verder saam gesels, speel en leer)

Deel asseblief hierdie op jou sosiale netwerke!

Go to Top