Koninkrykstyd

Loading Gebeurtenisse

Erediens: 09:30

“UIT”-Sondag vir ons kinders: 09:30 (kinders begin erediens saam met hul ouers voordat hulle kerksaal toe gaan)

Prediker: Nadia Marais

Tema & Teks: Goed genoeg? Op die voetspoor van Ragab (Joshua 2:1 – 24; Joshua 6:22 – 25)

Deuroffer: Stellenbosch Jeuguitreik

Koinonia Kafee: 10:30 (in die vierkant)

Deel asseblief hierdie op jou sosiale netwerke!

Go to Top