Koninkrykstyd

Loading Gebeurtenisse

Erediens & Junior Kategese: 09:30

Prediker: Elzanne van der Westhuizen

Tema & Teks: ’n Psalm vir ons land (Psalm 113)

Deuroffer: Huis Horison

Kerkbiblioteek & Koinonia Kafee: 10:30 (in die vierkant)

Familiekategese: 10:30 (in die kerksaal)

 

Deel asseblief hierdie op jou sosiale netwerke!

Go to Top