Erediens & Junior Kategese: 09:30
Prediker: Leon Cronje
Tema & Teks: Dankie dat jy saam met my geëet het! (Lukas 19:1-10)
Deuroffer: Kinder- en Jeugsorgsentrums
Kerkbiblioteek & Koinonia Kafee: 10:30 (in die vierkant)
Kategese-samevatting: 10:30 (in die kerksaal)
