Graad 7-Sondag
Erediens: 09:30
“UIT”-Sondag vir ons kinders: 09:30 ( hulle begin die erediens saam en gaan dan kerksaal toe vir hulle afsluiting)
Prediker: Monty Sahd
Tema & Teks: Hoe gemaak met my Achilleshiel? (2 Korintiërs 12:1-10)
Deuroffer: Paarl Hospitaal Neonatale Eenheid
Kerkbiblioteek & Koinonia Kafee: 10:30 (in die vierkant)
