Koninkrykstyd

Loading Gebeurtenisse
This gebeurtenis has passed.

Gebedsgeleentheid: 08:45 (komiteekamer)

Erediens: 09:30

Prediker: Elzanne van der Westhuizen

Tema & Teks: Sien jy dit? (Lukas 17: 11 – 17)

Deuroffer: KANSA

Kleuterkerk & Junior Kategese: 09:30 (Laaste oefening vir die jeugproduksie, Vrygemaak)

Tee, koffie en saamkuier: 10:30 (leeskamer)