Erediens & Kategese: 09:30
Prediker: Danie Goosen
Tema & Teks: ‘n Groter saak? (Genesis 45:1-18)
Deuroffer: Stellenbosch Voedingsaksie
Kategese-samevatting: 10:30 (in die kerksaal)
Kerkbiblioteek: 10:30 (neem boeke uit in die vierkant)
Koinonia Kafee: 10:30 (kuier in die vierkant en geniet tee en koffie)
