Koninkrykstyd

Loading Gebeurtenisse

Barmhartigheidsondag

Nagmaal & Kategese: 09:30

Prediker: Elzanne van der Westhuizen

Tema & Teks: Gedagtes gerig op wat vir alle mense goed is (Romeine 12:9-21)

Deuroffer: Bediening aan Dowes en NID

Familiekategese: 10:30 (gesinne gaan kerksaal toe vir verder saam lees, leer, speel en gesels)

Kerkbiblioteek: 10:30 (neem boeke uit in die vierkant)

Koinonia Kafee: 10:30 (kuier in die vierkant en geniet tee en koffie)

 

Deel asseblief hierdie op jou sosiale netwerke!

Go to Top