Koninkrykstyd

Loading Gebeurtenisse

Erediens & Kategese: 09:30

Prediker: Christo Klopper

Tema & Teks: Luister na God se stem (Psalm 29)

Deuroffer: Internasionale Studentebediening

Koinonia Kafee: 10:30 (kuier in die vierkant en geniet tee en koffie)

Kategese-samevatting: 10:30 (kinders gaan kerksaal toe vir ‘n kort samevatting)

Deel asseblief hierdie op jou sosiale netwerke!

Go to Top