Matrieksondag
Erediens & Kategese: 09:30
Prediker: Elzanne van der Westhuizen
Tema & Teks: Tot wie se eer wanneer God onsigbaar lyk? (Eksodus 32:1-14)
Deuroffer: Hospitaalbearbeiding (bestuur deur Hospivision)
Kategese-samevatting: 10:30 (in die kerksaal)
Kerkbiblioteek: 10:30 (neem boeke uit in die vierkant)
Koinonia Kafee: 10:30 (kuier in die vierkant en geniet tee en koffie)
