Koninkrykstyd

Loading Gebeurtenisse

Erediens & Kategese: 09:30

Prediker: Danie Goosen

Tema & Teks: Wees op jou hoede? (Matteus 6: 1-4)

Deuroffer: Stellenbosch Hospice

Familiekategese: 10:30 (gesinne gaan na die kerksaal vir verder saam leer, lees, gesels en speel)

Koinonia Kafee: 10:30 (kuier in die vierkant en geniet tee en koffie)

Deel asseblief hierdie op jou sosiale netwerke!

Go to Top