Koninkrykstyd

Loading Gebeurtenisse
This gebeurtenis has passed.

Gebedsgeleentheid: 08:45 (komiteekamer)

Erediens: 09:30

Prediker: Leon Cronje

Tema & Teks: GROEI ons? Groei JY? (2 Tess 1: 1 – 4, 11 – 12)

Kleuterkerk en junior kategese: 09:30 (Josef – deel 2)

Gr. 7-kategese: 09:30 (Vingerafdruk van die Samaritaan)

Tee en koffie by ons Koinonia Kafee: 10:30 (leeskamer)

Kerkbiblioteek: 10:30 (vierkant)

Deuroffer: Safehouse