Koninkrykstyd

Loading Gebeurtenisse

Erediens: 09:30

Prediker: Elzanne van der Westhuizen

Tema & Skriflesing: “Dis my keuse”… maar dit beïnvloed ander (Rut 1:1-22; 4:13-17)

Kleuterkerk en Junior Kategese: 09:30 (afsluiting vir die jaar)

Deuroffer: Jamestown Sounds

Koinonia Kafee: 10:30 (kom drink saam tee of koffie in die vierkant)

Kerkbiblioteek: 10:30 (kom neem boeke uit by ons kerkbiblioteek in die vierkant)

Deel asseblief hierdie op jou sosiale netwerke!

Go to Top