Erediens: 09:30
Prediker: Elzanne van der Westhuizen
Tema & Teks: Here, leer ons bid (Lukas 11: 1-13)
Deuroffer: Hugenote Kollege
Junior Kategese & Kleuterkerk: 09:30
Koinonia Kafee: 10:30 (kom drink tee of koffie in die vierkant en kuier saam)
Kerkbiblioteek: 10:30 (neem boeke uit in die vierkant)