Erediens: 09:30
Prediker: Leon Cronje
Tema & Teks: Die koninkryk van God is nie ‘n teepartytjie nie (Lukas 12: 49-56)
Deuroffer: Stellenbosch-Welgelegen Noodfonds
Junior Kategese & Kleuterkerk: 09:30
Koinonia Kafee: 10:30 (kom drink tee of koffie in die vierkant en kuier saam)
Kerkbiblioteek: 10:30 (kom neem boeke uit in die vierkant)
