Bybelsondag
Erediens & Nagmaal: 09:30
Prediker: Elzanne van der Westhuizen
Tema & Teks: Ontken ons wie ons is met wat ons doen? (Jeremia 2:4-13)
Deuroffer: Bybelverspreidingsfonds
Junior Kategese & Kleuterkerk: 09:30
Koinonia Kafee: 10:30 (kom drink tee of koffie in die vierkant en kuier saam)
Kerkbiblioteek: 10:30 (kom neem boeke uit in die vierkant)
