Koninkrykstyd

Loading Gebeurtenisse
This gebeurtenis has passed.

Gebedsgeleentheid: 08:45 (komiteekamer)

Erediens: 09:30

Prediker: Leon Cronje

Tema & Teks: Geweeg en te lig bevind (Amos 7: 7-17)

Deuroffer: Stellenbosch Nagskuiling

Kleuterkerk & Junior Kategese: 09:30 (Ek sal!)

Kerkbiblioteek ná die erediens in die vierkant en tee, koffie en saamkuier by ons Koinonia Kafee in die leeskamer.