Koninkrykstyd

Loading Gebeurtenisse

Erediens: 09:30

Prediker: Elzanne van der Westhuizen

Tema & Teks: Huiskoop vir hoop! (Jeremia 32:1-15)

Deuroffer: ACVV

Junior Kategese & Kleuterkerk: 09:30 (afsluiting met pannekoek en ‘n skattejag!)

Koinonia Kafee: 10:30 (kom drink tee of koffie in die vierkant en kuier saam)

Kerkbiblioteek: 10:30 (neem boeke uit in die vierkant)

Deel asseblief hierdie op jou sosiale netwerke!

Go to Top