Koninkrykstyd

Loading Gebeurtenisse

Biddag vir Beskermingsdienste

Erediens: 09:30

Prediker: Nadia Marais

Tema & Teks: Is die kind nie dood nie? Jesus, Jaïrus, en die lot van die kind (Markus 5:21-24, 35-43)
Deuroffer: Paarl Hospitaal Neonatale Eenheid

Junior Kategese & Kleuterkerk: 09:30 (afsluiting)

Koinonia Kafee: 10:30 (kom drink tee of koffie in die vierkant en kuier saam)

Deel asseblief hierdie op jou sosiale netwerke!

Go to Top