Koninkrykstyd

Loading Gebeurtenisse

Biddag vir Jeug en Kategese

Erediens: 09:30

Prediker: Louis Jonker

Tema & Teks: God bring weer lewe na vernietiging (Hosea 5:8-6:3)

Deuroffer: Oekraïne-sending

Kleuterkerk en Junior Kategese: 09:30 (Al ons kinders is welkom!)

Koinonia Kafee: 10:30 (kuier saam met koffie en tee in die vierkant)

Kerkbiblioteek: 10:30 (neem boeke uit in die vierkant)

Deel asseblief hierdie op jou sosiale netwerke!

Go to Top