Koninkrykstyd

Loading Gebeurtenisse

Erediens: 09:30

Prediker: Nadia Marais

Tema & Teks: Waarom het u my bedrieg? Godsgetrouheid wanneer die lewe gebeur (Genesis 29:15 – 28)

Deuroffer: Internasionale Studentebediening

Kleuterkerk en Junior Kategese: 09:30 (Al ons kinders is welkom!)

Koinonia Kafee: 10:30 (kuier saam met koffie en tee in die vierkant)

Deel asseblief hierdie op jou sosiale netwerke!

Go to Top