Koninkrykstyd

Loading Gebeurtenisse

Erediens: 09:30

Prediker: Elzanne van der Westhuizen

Tema & Teks: Is ons hande oop vir God se genade?(Romeine 9:1-5)

Deuroffer: ACVV

Kleuterkerk en Junior Kategese: 09:30 (Al ons kinders is welkom!)

Koinonia Kafee: 10:30 (kuier saam met koffie en tee in die vierkant)

Kerkbiblioteek: 10:30 (neem boeke uit in die vierkant)

Deel asseblief hierdie op jou sosiale netwerke!

Go to Top