Koninkrykstyd

Loading Gebeurtenisse

Erediens: 09:30

Prediker: Daniël Louw

Tema & Teks: Die Uitdaging: Ontmoet moeilike mense met ʼn vriendelike God. Voorwaarde: Sluk elke oggend eers ʼn padda vir ontbyt! (Eksodus 33: 3, 11, 17)

Deuroffer: Stellenbosch-Welgelegen Noodfonds

Kleuterkerk en Junior Kategese: 09:30 (Al ons kinders is welkom!)

Koinonia Kafee: 10:30 (kuier saam met koffie en tee in die vierkant)

Deel asseblief hierdie op jou sosiale netwerke!

Go to Top