Koninkrykstyd

Loading Gebeurtenisse

Erediens: 09:30

Prediker: Elzanne van der Westhuizen

Tema & Teks: “Ons” en “hulle” en God se genade (Romeine 11:1-2 en 29-32)

Deuroffer: Stellenbosch Voedingsaksie

Kleuterkerk en Junior Kategese: 09:30 (Al ons kinders is welkom!)

Koinonia Kafee: 10:30 (kuier saam met koffie en tee in die vierkant)

Kerkbiblioteek: 10:30 (neem boeke uit in die vierkant)

Deel asseblief hierdie op jou sosiale netwerke!

Go to Top