Koninkrykstyd

Loading Gebeurtenisse

Bybelsondag

Erediens & Nagmaal: 09:30

Prediker: Leon Cronje

Tema & Teks: God is Barmhartig! Is ons? (Romeine 12:1-2)

Deuroffer: Bybelverspreidingsfonds

Kleuterkerk en Junior Kategese: 09:30 (Al ons kinders is welkom!)

Koinonia Kafee: 10:30 (kuier saam met koffie en tee in die vierkant)

Deel asseblief hierdie op jou sosiale netwerke!

Go to Top