Nasionale Biddag vir Dowes
Erediens: 09:30
Prediker: Louis Jonker
Tema & Teks: In die teenwoordigheid van Ek-is-wat-ek-is (Eksodus 3:1-15)
Deuroffer: Bediening aan Dowes en NID
Kleuterkerk en Junior Kategese: 09:30 (Al ons kinders is welkom!)
Koinonia Kafee: 10:30 (kuier saam met koffie en tee in die vierkant)
Kerkbiblioteek: 10:30 (neem boeke uit in die vierkant)
