Koninkrykstyd

Loading Gebeurtenisse

Erediens: 09:30

Prediker: Leon Cronje

Tema & Teks: Jy behoort aan die Here; Ek behoort aan die Here; ONS behoort aan die Here (Romeine 14:1-12)

Deuroffer: Stellemploy

Kleuterkerk en Junior Kategese: 09:30 (Al ons kinders is welkom!)

Koinonia Kafee: 10:30 (kuier saam met koffie en tee in die vierkant)

Kerkbiblioteek: 10:30 (neem boeke uit in die vierkant)

Deel asseblief hierdie op jou sosiale netwerke!

Go to Top