Biddag vir Gesondheidsdienste
Erediens: 09:30
Prediker: Elzanne van der Westhuizen
Tema & Teks: Ruik jy die feesmaal? (Matteus 22:1-14)
Deuroffer: Stellenbosch Hospice
Kleuterkerk en Junior Kategese: 09:30 (Al ons kinders is welkom!)
Koinonia Kafee: 10:30 (kuier saam met koffie en tee in die vierkant)
Kerkbiblioteek: 10:30 (neem boeke uit in die vierkant)
