Erediens: 09:30
Prediker: Leon Cronje
Tema & Teks: Genooi om te volg (Eksodus 33:12-23)
Deuroffer: Utopia Tehuis vir Bejaardes
Kleuterkerk en Junior Kategese: 09:30 (Al ons kinders is welkom!)
Koinonia Kafee: 10:30 (kuier saam met koffie en tee in die vierkant)
