Erediens: 09:30
Prediker: Leon Cronje
Tema & Teks: Hou jou lampie aan die brand! (Matteus 25:1-13)
Deuroffer: Paarl Hospitaal Neonatale Eenheid
Kleuterkerk en Junior Kategese Afsluiting: 09:30 (Al ons kinders is welkom!)
Koinonia Kafee: 10:30 (kuier saam met koffie en tee in die vierkant)
Kerkbiblioteek: 10:30 (neem boeke uit in die vierkant)
