Koninkrykstyd

Loading Gebeurtenisse

Nasionale Biddag vir Blindes

Erediens: 09:30

Prediker: Leon Cronje

Tema & Teks: God regeer… ANDERS (1 Samuel 8:1-20)

Deuroffer: Oekraïne-sending

Koinonia Kafee: 10:30 (in die vierkant)

“UIT”-Sondag vir ons Kategese: 09:30 (kinders begin die erediens saam)

Deel asseblief hierdie op jou sosiale netwerke!

Go to Top