Erediens: 09:30
“Uit”-Sondag vir ons Kategese: 09:30 (kinders begin die erediens saam met ouers, maar word uitgestuur na die saal om iets anders in die eredienstyd te doen)
Prediker: Monty Sahd
Tema & Teks: Jesus en VBS! (Matteus 18: 21-35)
Deuroffer: Hugenote Kollege
Kerkbiblioteek & Koinonia Kafee: 10:30 (in die vierkant)
