Bring jou brei-, hekel- of ander kreatiewe handwerk saam en kry inspirasie by mekaar! Diegene met ander talente kan ook kom meedoen. Die 30 babasakke vir die neonatale eenheid gaan ook tussendeur verpak word en ons gaan saamkuier met ietsie warm om te eet en te drink. Laat weet die kerkkantoor as jy wil saamkuier.
This gebeurtenis has passed.