Lentefees & Potjiekos

Loading Gebeurtenisse

September is Lentefeesmaand! Ons begin met ‘n Lenteloop om 08:30 en verkope by die tafels open rondom 09:30. Daar is koffie & koek, pannekoek, jaffles, kerrie & rys, poeding, beskuit, boereworsrolle, konfyt, pasteie, vleis & wors, groente & vrugte, heuning, blomme, handwerk, wit olifante, braaivleis & slaai, , spitbraai én potjiekos! Vir die kinders is daar speletjies, lekkergoed en koeldrank én ‘n Tombola-wiel om te draai! Kom kuier saam!

Deel asseblief hierdie op jou sosiale netwerke!

Go to Top