Lydenstyd

Loading Gebeurtenisse

Erediens & Junior Kateges: 09:30

Prediker: Elzanne van der Westhuizen

Tema & Teks: God se genade wag nie vir “perfekte onse” nie (Eksodus 17:1-7)

Deuroffer: Huis Horison

Familiekategese: 10:30 (gesinne met kinders van graad R-Matriek gaan kerksaal toe vir verder saam speel, leer, luister en gesels)

Koinonia Kafee: 10:30 (kuier saam in die vierkant)

Deel asseblief hierdie op jou sosiale netwerke!

Go to Top