Lydenstyd

Loading Gebeurtenisse

Erediens: 09:30

UIT-Sondag vir ons kinders: 09:30 (begin die erediens saam met hul ouers in die kerk)

Prediker: Danie Goosen

Tema & Teks: Kyk dieper!! Sien verder… (1 Samuel 16:1-13)

Deuroffer: Innovation for the Blind

Kerkbiblioteek: 10:30 (neem boeke uit by ons biblioteek in die vierkant)

Koinonia Kafee: 10:30 (kuier saam in die vierkant)

 

Deel asseblief hierdie op jou sosiale netwerke!

Go to Top