Erediens: 09:30
Prediker: Elzanne van der Westhuizen
Tema & Teks: Hoe groot is Abraham se familie? (Romeine 4:1-5, 13-17)
Deuroffer: Jan Kriel Instituut
Kleuterkerk en Junior Kategese: 09:30 (Al ons kinders is welkom!)
Koinonia Kafee: 10:30 (kuier saam met koffie en tee in die vierkant)
Kerkbiblioteek: 10:30 (neem boeke uit in die vierkant)
