Erediens & Junior Kategese: 09:30
Prediker: Elzanne van der Westhuizen
Tema & Teks: God se asem bring vars lewe selfs in droogte (Esegiël 37:1-14)
Deuroffer: Alta du Toit Nasorg
Kategese-afsluiting vir die kwartaal: 10:30 (saam met die res van die gemeente in die vierkant)
Koinonia Kafee: 10:30 (kuier saam met die Belydenisgroep en hul gesinne in die vierkant met tee, koffie en versnaperinge)
