Matrieksondag

Loading Gebeurtenisse

Welkom aan alle Matrieks en hulle ouers!

Julle laaste skoolweek het aangebreek – dan lê daar net ‘n eksamen voor. Ons wil vir julle bid en julle bemoedig. Dalk kan jy nie wag dat alles moet klaarkom nie, sodat jy onafhanklik jou eie ding kan doen. Of dalk is jy bang vir die onbekende wat voorlê. Of jy is opgewonde oor nuwe wêrelde wat wag om ontdek te word … Hoe ook al: Ons as gemeente wil ‘n pad stap saam met julle. Weet altyd dat ons vir julle bid.

 

Deel asseblief hierdie op jou sosiale netwerke!

Go to Top