Meditatiewe Diens

Loading Gebeurtenisse

In ons gejaagde lewens kry ons min geleentheid om werklik stil te word: liggaam én gedagtes. Een keer per maand gaan ons ‘n ruimte skep om saam stil te raak. In die meditatiewe diens gaan ons minder praat en meer luister na God se stem in die stilte. Ons nooi jou om te kom rus in die Here se teenwoordigheid! (konsistorie)

 

Deel asseblief hierdie op jou sosiale netwerke!

Go to Top