Ons vier vandag die lewe saam met 15 jongmense wat belydenis van geloof gaan aflê. Welkom aan hulle en hulle ouers en familie. Dit is ‘n voorreg om hierdie mylpaal saam te vier: Stephan Bekker, Danie Conradie, Anje Dercksen, Elsje de Villiers, Nerine de Vos, Tiaan de Waal, Christine Grobler, JC Nel, Marco Odendaal, Ivan Stevens, Jana Swanepoel, Christiaan van Blommestein, Cara van der Vyfer, Neil van der Westhuizen en Corné Weilbach.