Dag van Danksegging en Verootmoediging
Erediens: 09:30
Prediker: Monty Sahd
Tema & Skriflesing: Jesus en die ander Maria: hoop word ontsluit! (Johannes 20: 11-18)
Deuroffer: Arbeidsbediening
Orrelspel deur Winand Grundling (na afloop van die erediens).
