Biddag vir Gesondheidsdienste
Erediens & Junior Kategese: 09:30
Prediker: Elzanne van der Westhuizen
Tema & Teks: Tomas wou ook maar net die woorde hoor… (Johannes 20:19-31)
Deuroffer: Stellenbosch Voedingsaksie
Kategese-samevatting: 10:30 (in die kerksaal)
Kerkbiblioteek: 10:30 (neem boeke uit in die vierkant)
Koinonia Kafee: 10:30 (kuier saam in die vierkant en geniet tee en koffie)
