Paastyd

Loading Gebeurtenisse

Erediens & Junior Kategese: 09:30

Prediker: Louis Jonker

Tema & Teks: ‘n God wat oordeel (Jesaja 1:10-17)

Deuroffer: Stellenbosch Nagskuiling

Familiekategese: 10:30 (gesinne gaan kerksaal toe om verder saam te lees, speel, leer en gesels)

Koinonia Kafee: 10:30 (kuier saam in die vierkant en geniet tee en koffie)

Deel asseblief hierdie op jou sosiale netwerke!

Go to Top