Paastyd

Loading Gebeurtenisse

Erediens & Junior Kategese: 09:30

Prediker: Elzanne van der Westhuizen

Tema & Teks: Die “onbekende” God wat geken kan word (Handelinge 17:22-31)

Deuroffer: MES Kaapstad

Kategese-samevatting: 10:30 (in die kerksaal)

Kerkbiblioteek: 10:30 (neem boeke uit in die vierkant)

Koinonia Kafee: 10:30 (kuier saam in die vierkant en geniet tee en koffie)

Deel asseblief hierdie op jou sosiale netwerke!

Go to Top