Sinodale Bid- en Dankdag & Arbeidsondag
Erediens: 09:30
Prediker: Elzanne van der Westhuizen
Tema & Teks: Verby die geraas (Handelinge 7:55-60)
Deuroffer: StellSorg/StellCare
Kleuterkerk en Junior Kategese: 09:30 (Al ons kinders is welkom!)
Koinonia Kafee: 10:30 (kuier saam met koffie en tee in die vierkant)
Kerkbiblioteek: 10:30 (neem boeke uit in die vierkant)
